|
Henk .... maak di Bijgewerkt: 1 jaar geleden |
| Statistieken | ||||||||||||
|
| Persoonlijke kalender |
|
|
|
|
|
|
Persoonlijke informatie
| Voornaam / naam bedrijf: |
Henk
|
| Achternaam : | |
| Leeftijd: | (56 jaar) |
| Geslacht: | |
| Woonplaats: |
gobabis, namibië
|
| Relatie: |
Getrouwd
|
| Werk / studie: |
Dominee en aktivis
|
| Interesses / hobby's: |
Bietjie boerdery, bietjie bou, iets voortbring, lees, skryf, uitvind en nuuskierig wees, as ek kan - wat min gebeur - reis of op 'n staptog gaan.
ook: om op hoogte te bly van die avonture van ons ondernemende kinders |
| Lijfspreuk : |
As jy deur die vallei van Baca gaan,
laat dit vir jou verander in 'n oase (Ps. 84: 6) |
| Films / series: |
Alle films arriveer jare later in Gobabis.
Maar ek kan my goed inleef in 'n verhaal, hoor! |
| Muziek: |
Bach, jazz ...en vele ander.
Alleen maar opera geval my (nog) nie. |
| Wat doe jij voor Drachten: |
Probeer om goeie kontak te behou ter wille van die mooiheid van die lewe, wedersydse verryking en om iets blywend in Gobabis tot stand te bring (en in Drachten?)
|
| Even voorstellen: |
Websites:
www.cross.tv/lightforthechildren www.omaheke.givengain.org |
